Contact

Naam: Dr Hannes Redelinghuys (Ph.D)
Cel: 083 5408352
Epos: drhannesr@gmail.com
Petisie teen die 2016 Afrikaanse Bybel vertaling
E-pos jou naam, van en kontak nr na drhannesr@gmail.com

22 thoughts on “Contact

  1. Goeie dag Dr
    Ek neem graag deel aan die petisie. Wat ek graag sal wil verneem is wie gaan hierdie Bybel druk?
    Groete
    Leonie

  2. ‘N vRIEND STRY MET MY OOR DIE bYBEL My liewe mens daar bestaan nie iets soos die hemel wat die bybel beskryf nie, dit was ‘n hele kak storie van die RK kerk om die mense te melk. As jy doodgaan word jy op die oomblik deur die re-inkernasie wip gevang en jy word terugestuur om nog ‘n lewe op aarde te kom lewe en so gaan dit aan en aan tot jy wakker word of tot dhulle wat hiervoor verantwoordelik is uit die weg geruim is dan sal jy kan doen wat jy graag wil om jouself spiritueel te verbeter en te groei.

    Daar is nie sondes soos julle dit verstaan nie nie, net dinge wat jy verkeerd doen en dit is as jy iemand anders seermaak of benadeel, dan sal jy betaal daarvoor in die lewe of in n volgende een. Geen Jesus wat jou gat gaan red as jy belei nie. Dit wat jy plant sal jy oes. Jy kan nie haat plant en dink as jy sê Jesus vergewe my, dis alles ok nou nie, dit werk nie so nie, en nou gaan haat nie meer opkom of vrugte dra nie maar liefde as frugte gaan dra. Dis jou verantwoordelikheid om te stop en reg te maak waar jy kan en jou lewe in liefde verder te lewe.

    Laat ek my siening so probeer verduidelik:- Die skepper van als is die see, jy en almal van ons is druppeltjies in daai see, solank jy in die see is is jy skepper en sodra jy ‘n druppel word is jy Janetta (dis nie jou naam nie bygevoeg, dit is wat jou Pa en Ma jou gedoop het en almal jou noem, jou naam is Ek “I”) Jy gaan val êrens en vloei dan na ‘n rivier en die rivier loop see toe en eendag kom jy reug in die see so dan wat is jy dan, nog Janetta?. Dis waar Jesus sê dat hy in die Vader is en die vader in hom en hy in ons en ons in hom, So wat sê hy nou eintlik??? Sê hy nie ons is op die ou end maar net een nie??? Hoe anders gaan jy daai woorde van Jesus verklaar?? Nou as jy nie my glo nie, glo Jesus dan my liewe susie, jy wat ook maar op die ou eiende van die dag ek is en ek jy, want ons is een in werklikheid….

    LOL, Dis maar net die tip van die ysberg liewe mensie, wil nie verder met jou kop smokkel nie, gaan dink aan daai woorde van Jesus, dis innie Bybel.

  3. Ek is Pastoor Andries Francois Harrington.
    stel belang om deel te neem om petisie te leer. wat moet ek doen om te aan te aan skakel . ek het die waarheid uit gevind wat die waarheid nou by
    my Tannie Connie Eddie wat in kaapstan bly. hier is my sel no 0713928915
    My Anderrs 150 Village str Randfontein 1759 wat is u bank reg no as.b
    Mag YAHSHUA U SEEN.
    BAIE DANKIE..

  4. 1. Sou graag wil weet watter bybel het die Franse Hugenote gebruik.
    2. Dis moeilik om akkuraat tussen tale te vertaal. Watter Afrikaanse woordeboek is gebruik om van die King James Engels na 1933 Afrikaans te vertaal?
    3. Op die titelblad van 1933 vertaling word nie na die King James Bybel verwys nie maar dat dit uit die oorspronklikke tale vertaal is.
    4. Timoteus beskryf die nut van Die Woord lank voor die 1611 King James vertaling. Vandag is die woord steeds nuttig tot lering en teregwysing.
    5. Waak Die Heilige Gees steeds dat die sentrale tema van die Woord van God nie deur vertaling verlore sal gaan nie?

  5. Ek is Susan Rudolph. ELKE MENS se naam word met ñ hoofletter geskryf, hoeveel te meer vir God of Jesus of Christus wat ALMAGTIG is nie. God sal ALTYD WEN en satan sal ALTYD verloor.

  6. petisie..

    Ek stem saam as n mens God se naam of enige woord wat met die Heilige Skrif te doen het moet Eerbied getoon word.

    Groete,

    Pierre

  7. Ek stem 100% saam ons moet beslis hierdie bybel druk stop,satan en sy trewante gaan nie ons God en Koning en Almagtige God en Vader so verneder nie is hulle nie bang vir die Almagtige God nie

  8. Dr Hannes,ek het verneem vir hierdie nuwe vertalig met die hoof letters.Ek wil graag my stem vir insluit om die ding te stop..Ek wil ook meer graaag te
    Groetehoor van die stiuasie. Groete Ben van Rensburg

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>